Kirk Thornton

Kirk Thornton
Geboorte 13 Mei 1956 (1956-05-13)
Nasionaliteit Amerikaanse
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kirk Thornton (gebore 13 Mei 1956) is 'n Amerikaanse stemakteur en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ninja Scroll (1993) en Perfect Blue (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy